WAAR IS DIE SKAT VERSTEEK?

Sodra jy al 32 kaarte het, gebruik:

• Die leidrade op jou kaarte.

• Die 16 weke se radio-aanwysings en leidrade.

• En jou speurvernuf om die finale kode(s) te kraak en die skat te ontdek!

Die eerste persoon (of span) wat dit opspoor, wen!